UNIFORM EN FOOIE

BALLET UNIFORM
Leotard – Pienk
Ballet rompie – Pienk
Ballet kort of lang kouse – Pienk
Truitjie vir die winter – Pienk
Ballet skoene - Pienk
Haartjies moet asb uit die gesiggie wees verkieslik in 'n bolla.
BALLET FOOI
Registrasie fooi 2026- R250
Kwartaal fooi - R1000
Fooie betaalbaar in die eerste twee weeke van die kwartaal
Anma School of Ballet waarborg 32 lesse per jaar.
WYSE VAN BETALING
- Fooie kan dmv EFT, betaal word. Gebruik asb u dogter se naam en van as verwysing.
BANK BESONDERHEDE
Anma Ballet School
FNB Kontroleer Rekening
Nommer: 63142282986
Tak Code: 255355