Informasie

ALGEMENE INLIGTING

  • Studente word nie toegelaat om die musiek toerusting te gebruik slegs Anma sal dit beheer.


  • Indien student ‘n besering opdoen gedurende klas, of in die tragiese geval van strefwe mag Anma School of Ballet nie verantwoordelik gehou word vir die bogenoemde. Die ouer onderneem om geen eis teen Anma School of Ballet in te stel.


  • Terwyl Anma die student na die beste van haar vermoë afrig en na hul veiligheid omsien moet ouers en student verstaan dat daar ‘n moontlikheid is om ‘n besering op te doen tydens klas.


  • Indien daar skool uitstappies gereël word tydens die ballet tyd, is dit nie Anma School of ballet se verantwoordelikheid om die verlore klas tyd te vervang.


  • Indien die student afwesig gaan wees vir ‘n klas, stel Anma asb in kennis.


  • Ouers word toegelaat om die laaste klas van die kwartaal by te woon. Anma sal u vroegtydig in kennis stel via Whats app, dit is normaalweg altyd die laaste week wat die skole sluit.
    Ongelukkig word ouers nie toegelaat gedurende die kwartaal. 


  • Kontak gerus indien enige vrae